Botswana se filmbedryf

Die geskiedenis van die filmbedryf van Botswana (of bioskoop in Botswana) behels filmvervaardiging in die Suider-Afrikaanse land Botswana, voor en na Botswana se onafhanklikheid. Die filmbedryf van Botswana is een van 'n aantal Afrika nasionale filmbedrywe wat ook die van onder meer Benin, Egipte, Kenia, Nigerië en Suid-Afrika insluit.

Die plaaslike rolprentbedryf in Botswana is deur sommige die bynaam Botswood,[1] soortgelyk aan die manier waarop die Indiese filmbedryf Bollywood genoem word, die Nigeriese Nollywood en die Amerikaanse Hollywood.

  1. dijit.net. "'Botswood' sees film production start to blossom in Botswana | Balancing Act". Africa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2021. Besoek op 22 Desember 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne